Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780143538844 | Published: July 1, 2014 |

Jeff en George en die Totempaal

Jeff en George en die Totempaal

Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Jeff en George is 'n pragtige en hoogs vermaaklike kinderboek wat handel oor die ongewone vriendskap tussen 'n seuntjie en 'n springbokkie. Dié energieke tweetjies bly in 'n woonstel in die Kaapse middestad waar hulle speel-speel allerhande kwajongstreke aanvang. Jeff, die seuntjie, is mal oor skoonmaak en orde skep. George, die springbokkie, droom graag van groen grasvelde waarop hy uitgelate kan pronk. Albei is gek oor rugby, avontuur en om probleme op verbeeldingryke maniere op te los.

Op 'n nat, mistroostige dag maak hulle 'n tower-reënjas waarmee hulle kan ontsnap uit die ingehokte woonstel. Dié sjarmante boekie oor die magiese avonture van twee maats leer kinders die waarde van vriendskap en verbeelding, maar veral 'n liefde vir rugby!

Author Emily Child

Illustrator Julia Anastasopoulos

View full details