Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780143539155 | Published: September 1, 2014 |

Suid-Afrikaanse Alfabet Boek

Suid-Afrikaanse Alfabet Boek

Regular price R 80
Regular price R 0 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Alex Latimer se Die Suid-Afrikaanse alfabet bevat pragillustrasies van diere, mense, dinge en plante wat uniek is aan ons land. Die illustrasies is prettig en snaaks. Mense, voorwerpe en gebruike wat onmiskenbaar Suid-Afrikaans is, soos Nelson Mandela, Tafelberg, mielies, koeksisters, 'n braai, ivoor en Johannesburg, word uitgebeeld. Jonk en oud sal eindelose pret hê met dié oulike boek - of hulle nou trotse Suid-Afrikaners is of toeriste wat iets kosbaars wil terugneem huis toe.

Author Alex Latimer

View full details