1
/
of
1
ISBN: 9780190422769 | Published: January 10, 2017 |
Oxford Suid-Afrikaanse Tematiese Atlas vir Graad 10-12
Oxford Suid-Afrikaanse Tematiese Atlas vir Graad 10-12
Author:OXFORD
Regular price
R 475
Regular price
R 0
Sale price
R 475
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die Oxford Suid-Afrikaanse Tematiese Atlas vir Graad 10-12 is 'n skatkis van noukeurig geselekteerde kaarte en uitgebreide verwysingsmateriaal. Die atlas is ontwerp om aan die CAPS-vereistes vir Aardrykskunde in die VOO-fase te voldoen, en ondersteun ook Toerisme-klasse met kaarte en foto's van baie toeriste-terreine regoor die wêreld.
Author OXFORD
Share
