ISBN: 9780190748739 | Published: July 1, 2024 |
Aitsa! Vlak 3 Leesboek 06: Plante en bome
Aitsa! Vlak 3 Leesboek 06: Plante en bome
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Vlak 3 = Kwartaal 3 Twaalf bladsye per Leesboek Vier tot ag woorde per bladsy Een tot twee sinne per bladsy Aitsa! is ’n splinternuwe leesreeks in Afrikaans vir Graad 1 tot 3 om: Leerders te help om met begrip te lees Leerders se verbeelding aan te wakker ’n Liefde vir lees te kweek Woordeskat en woordkennis uit te brei ’n Nuuskierige en weetgierige gees te skep Begrip van die wêreld rondom hulle te ontwikkel. Inleiding tot die Aitsa!-leesreeks Regoor Suid-Afrika staar onderwysers ’n lees-met-begrip-uitdaging in die gesig. Baie leerders het nie die begripsvaardighede ontwikkel wat hulle nodig het om die konteks van wat hulle lees te verstaan nie, wat hul vermoë om te leer en om vir genot te lees, negatief beïnvloed. Om Grondslagfase-onderwysers met hierdie uitdaging te ondersteun, het ons Oxford Aitsa! ontwikkel – ’n splinternuwe leesreeks met ’n sterk fokus op die vyf sleutelvaardighede wat nodig is om te kan lees.
Share
