1
/
of
1
ISBN: 9780195996265 | Published: January 10, 2017 |
Oxford Suksesvolle Ekonomie Graad 10 Leerdersboek
Oxford Suksesvolle Ekonomie Graad 10 Leerdersboek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:OXFORD
Regular price
R 415
Regular price
R 0
Sale price
R 415
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Oxford Suksesvolle Ekonomie is 'n Ekonomiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Relevante en bygewerkte gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud.
- Inhoud word goed gesteun deur duidelike illustrasies en grafieke.
- Omvattende taalsteun met terminologie wat in ekonomie gebruik word verseker dat leerders die kernbegrippe van Ekonomie verstaan.
- n Groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite en assesseringsgeleenthede help leerders om met selfvertroue te vorder.
- Assessering word regdeur die boek sorgvuldig ondersteun om 'n suksesvolle jaar vir die leerder te verseker.
- Steun met eksamens is by elke aktiwiteit, hersiening, oefentoets en oefeneksamen ingebou om leerders vir formele assessering en eksamens voor te berei.
- Steun met studievaardighede verseker die ontwikkeling van die kognitiewe vaardighede wat leerders nodig het om aktiwiteite, toetse en eksamens in Graad 10 aan te pak.
Author OXFORD
Share
