Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780195996395 | Published: January 10, 2017 |

Oxford Suksesvolle Ekonomie Graad 11 Leerdersboek

Oxford Suksesvolle Ekonomie Graad 11 Leerdersboek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:OXFORD
Regular price R 435
Regular price R 0 Sale price R 435
Out of print
VAT included.
Oxford Suksesvolle Ekonomie is 'n Ekonomiekursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
  • Relevante en bygewerkte gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud.
  • Inhoud word goed gesteun deur duidelike illustrasies en grafieke.
  • Omvattende taalsteun met terminologie wat in ekonomie gebruik word verseker dat leerders die kernbegrippe van Ekonomie verstaan.
  • n Groot verskeidenheid aktiwiteite en assesseringsgeleenthede help leerders om met selfvertroue te vorder.
  • Assessering word regdeur die boek sorgvuldig ondersteun om â€
  • n suksesvolle jaar vir die leerder te verseker.

Author OXFORD

View full details