ISBN: 9780199043750 | Published: November 1, 2011 |
Headstart Wiskunde Graad 1 Werkboek
Headstart Wiskunde Graad 1 Werkboek
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Headstart Wiskunde is ontwerp om die nodige wiskundige begrippe en vaardighede by jong leerders te ontwikkel.
Dit verskaf gedetailleerde voorbeelde met prente wat help met opdragte en die oordra van kerninhoud.
Die reeks fokus op ontwikkeling en konsolidering van kernbegrippe met onbeperkte geleenthede vir verryking.
Hierdie Werkboek is n aktiwiteitsoefeningboek met n reeks verskillende aktiwiteite om leerders betrokke te hou.
Eenvoudige, duidelike lynkunswerke steun die ontwikkeling van begrippe.
Groot genoeg spasies word verskaf om antwoorde neer te skryf.
Author OXFORD
Share
