1
/
of
1
ISBN: 9780199044689 | Published: February 1, 2014 |
Headstart Tegnologie Graad 9 Onderwysersgids
Headstart Tegnologie Graad 9 Onderwysersgids
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:OXFORD
Regular price
R 362
Regular price
R 0
Sale price
R 362
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Stap vooruit
Headstart is 'n gebruikersvriendelike reeks met 'n eenvoudige, stapsgewyse benadering wat verseker dat die KABV volledig gedek word. Onderwysers vertrou Headstart Tegnologie om vaste fondamente te le en om leerders te lei soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer tyd vir onderrig. Die toeganklike taalgebruik en deurdagte werkstempo verseker dat elke leerder in staat sal wees om deur die graad en fase te vorder.
Author OXFORD
Share
