Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780199049523 | Published: July 1, 2014 |

Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerderboek

Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerderboek

Author:OXFORD
Regular price R 323
Regular price R 0 Sale price R 323
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe is 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Sosiale Wetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.
Toeganklike taal en addisionele taalhulp, insluitend nuwe woorde en eksamenwoorde, help leerders om nuwe begrippe maklik aan te leer.
Ingesluit is 'n fokus op navraagvaardighede en kaartvaardighede vir Geskiedenis en Aardrykskunde.
Praktiese gevallestudies help leerders om hul kennis toe te pas.
Klasbestuur-riglyne help onderwysers om hulle lesse volgens hul eie klasbehoeftes te struktureer.
Uitstekende beplanningshulpmiddels en 'n goedbeplande werkstempo verseker dat die kurrikulum in die toegestane tyd voltooi word.

Author OXFORD

View full details