1
/
of
1
ISBN: 9780199051526 | Published: January 10, 2017 | Paperback
Oxford Suksesvolle Ekonomiese & Bestuurswetenskappe Graad 8 Leerdersboek
Oxford Suksesvolle Ekonomiese & Bestuurswetenskappe Graad 8 Leerdersboek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:OXFORD
Regular price
R 325
Regular price
R 0
Sale price
R 325
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe? gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.
Features
- n Rykdom van taalbystand, insluitend 'n fokus op nuwe woorde, eksamenwoorde, en eksamennotas bou leerders se selfvertroue.
- n Teen hierdie tyd weet jy dat... -afdeling kry leerders sover om na te dink oor die inhoud wat bespreek gaan word, en hersien wat hulle in die vorige eenheid geleer het.
- Opsommings aan die einde van elke kwartaal sorg vir die vaslegging van wat hulle geleer het.
- Onderwysriglyne en assesseringshulpmiddels vir elke aktiwiteit spaar onderwysers voorbereidingstyd, en maak dit vir hulle moontlik om met selfvertroue te onderrrig.
Author OXFORD
Share
