Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780199053759 | Published: January 10, 2017 |

Headstart Lewensoriëntering Graad 9 Leerdersboek

Headstart Lewensoriëntering Graad 9 Leerdersboek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:OXFORD
Regular price R 298
Regular price R 0 Sale price R 298
Out of print
VAT included.

Headstart is 'n gebruikersvriendelike reeks met 'n eenvoudig stapsgewyse benadering wat verseker dat die KABV volledig gedek word. Onderwysers vertrou Headstart Lewensorientering om vaste fondamente te le en om leerders te lei soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer tyd vir onderrig. Die toeganklike taalgebruik en deurdagte werkstempo verseker dat elke leerder in staat sal wees om deur die graad en fase te vorder.

Author OXFORD

View full details