1
/
of
1
ISBN: 9780199054282 | Published: January 10, 2017 |
Headstart Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids
Headstart Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids
Author:OXFORD
Regular price
R 368
Regular price
R 0
Sale price
R 368
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Headstart is 'n gebruikersvriendelike reeks met 'n eenvoudig stapsgewyse benadering wat verseker dat die KABV volledig gedek word. Onderwysers vertrou Headstart Skeppende Kunste om vaste fondamente te le en om leerders te lei soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer tyd vir onderrig. Die toeganklike taalgebruik en deurdagte werkstempo verseker dat elke leerder in staat sal wees om deur die graad en fase te vorder.
Author OXFORD
Share
