1
/
of
1
ISBN: 9780199057856 | Published: January 10, 2017 |
Headstart Lewensoriëntering Graad 9 Onderwysersgids
Headstart Lewensoriëntering Graad 9 Onderwysersgids
Author:OXFORD
Regular price
R 332
Regular price
R 0
Sale price
R 332
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Stap vooruit
Headstart is 'n gebruikersvriendelike reeks met 'n eenvoudige, stapsgewyse benadering wat verseker dat die KABV volledig gedek word. Onderwysers vertrou Headstart Lewensorientering om vaste fondamente te le en om leerders te lei soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer tyd vir onderrig. Die toeganklike taalgebruik en deurdagte werkstempo verseker dat elke leerder in staat sal wees om deur die graad en fase te vorder.
Author OXFORD
Share
