Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780521156721 | Published: January 1, 2013 |

Hou die kleingeld! Grootboek Uitgawe

Hou die kleingeld! Grootboek Uitgawe

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 341
Regular price Sale price R 341
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Dit is Ryan se gelukkige dag wanneer 'n honderdrand noot in sy hande val. Ryan weet net wat hy daarmee wil doen en dit veroorsaak 'n ketting reaksie waar sy familie en vriende geskenke vir hulself en ook vir hul geliefdes koop. Ryan is verbaas oor die einde van die storie wanneer sy vrygewigheid in die deel van die geld hom ten goede kom. Die belangrikste wiskunde temas in hierdie storie is dié van geld, koop en uitwerk van kleingeld. Maak gebruik van die ryk, gedetailleerde illustrasies in hierdie boek. Daar is baie om te sien en te bespreek op elke bladsy.

Author CAMBRIDGE

Author Little Library

View full details