Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780521159609 | Published: January 1, 2013 |

Die sandkasteelkompetisie Grootboek

Die sandkasteelkompetisie Grootboek

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 341
Regular price Sale price R 341
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Drie spanne kinders is betrokke by 'n kompetisie om te sien wie die beste sandkasteel kan bou. Die spanne wen uiteindelik medaljes en 'n trofee. Die storie is hoofsaaklik gebou rondom die onderwerpe van vorm en kleur. Die karakters in die storie dra verskillende kleure hemde om hulself as 'n span te identifiseer en elke span bou 'n sandkasteel met slegs sirkelvormige, reghoekige of vierkantige houers.

Author CAMBRIDGE

Author Little Library

View full details