Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780521166775 | Published: January 1, 2013 |

Dis my liggaam Grootboek

Dis my liggaam Grootboek

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 341
Regular price Sale price R 341
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'Dis my liggaam' is in 'n eenvoudige rymstyl geskryf en spreek die kwessies van onvanpaste aanraking en kindermishandeling aan. Sonder om spesifiek te wees, gaan dit oor 'n dogter se reg om te besluit wie aan haar kan raak en hoe. Die feit dat daar goeie en aanvaarbare vorms van aanraking is, word in die storie uitgelig, maar die kind se reg om nee te sê vir enige vorm van aanraking wat hom of haar ongemaklik laat voel, is die hoofpunt van die storie.

Author CAMBRIDGE

Author Little Library

View full details