Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780521167338 | Published: January 1, 2013 |

Meer as jammer Grootboek

Meer as jammer Grootboek

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 341
Regular price Sale price R 341
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In 'Meer as jammer' boelie 'n groep kinders 'n ander groep kinders deur klein, maar nare dinge aan hulle te doen. Die boelies voel uiteindelik sleg en probeer om vir hul slagoffers jammer te sê. Hulle belowe om groot gunste te doen om vir hulle gedrag op te maak, maar al wat die slagoffers wil hê, is dat die boelies dit regtig bedoel as hulle jammer is en dan wag om vergewe te word. Teen die einde slaag die kinders daarin om saam te werk aan 'n projek, maar dan begin die argument weer!

Author CAMBRIDGE

Author Little Library

View full details