1
/
of
1
ISBN: 9780521167574 | Published: January 1, 2013 |
Wat as? Grootboek
Wat as? Grootboek
Author:CAMBRIDGE
Author:Little Library
Regular price
R 341
Regular price
Sale price
R 341
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'Wat as?' stel vrae oor die leerders se lewens en die tegnologie waarmee hulle leef op 'n prettige en soms fantasie-gevulde manier. Die eenvoudige vraag en antwoordstyl van die storieboek probeer om bespreking oor en ondersoek na die tegnologie rondom ons te stimuleer. Die illustrasies speel 'n groot rol in hierdie storieboek aangesien hulle baie vertel oor wat die seun in die storie eintlik dink. Die illustrasies is gedetailleerd en is ook 'n goeie onderwerp vir verdere bespreking.
Author CAMBRIDGE
Author Little Library
Share
