ISBN: 9780521167680 | Published: January 1, 2013 |
Drup, druppel, dreun Grootboek
Drup, druppel, dreun Grootboek
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'Drup, druppel, dreun' is 'n nie-fiksie boek oor water. Die boek bied aan leerders die geleentheid om nie-fiksie-inligting en die uitleg van 'n nie-fiksieboek te ondersoek. Leerders word bekendgestel aan 'n inhoudsopgawe en indeksblad, asook onderskrifte, byskrifte en opskrifte van verskillende vlakke. Die illustrasies is 'n mengsel van foto's en tekeninge. Die onderwerpe wat in die boek gedek word, sluit in waterkwessies, soos die watersiklus, waterstate, gebruike, besoedeling en wateroorgedraagde siektes, vloede en droogte, gevaar en sorg en pret met water.
Author CAMBRIDGE
Author Little Library
Share
