1
/
of
1
ISBN: 9780521167932 | Published: January 1, 2013 |
Die donkie se skaduwee en ander stories Grootboek
Die donkie se skaduwee en ander stories Grootboek
Author:CAMBRIDGE
Author:Little Library
Regular price
R 341
Regular price
Sale price
R 341
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die donkie se skaduwee en ander stories is 'n versameling van drie stories gebaseer op Aesop se fabels. Elke storie het 'n les of morele verband daarmee. 'Die donkie se skaduwee' kyk na wat gebeur as mense oor klein probleme veg. 'Die meisies wat nie wil wakker word nie' handel oor maniere om probleme op te los en 'Die draak op die maan' moedig die leser aan om deeglik na te dink oor wat hulle sien en om nie blindelings ander mense te glo nie.
Author CAMBRIDGE
Author Little Library
Share
