Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780521710640 | Published: September 1, 2015 |

Ken & Verstaan Inleiding tot Rekeningkunde Graad 8 tot 10 Leerderboek

Ken & Verstaan Inleiding tot Rekeningkunde Graad 8 tot 10 Leerderboek

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Is jy Graad 8 of 9 en wil graag deeglik voorbereid wees op Rekeningkunde in Graad 10? Of is jy reeds in Graad 10, maar jy sukkel met die vak? Indien wel, dan is hierdie boek vir jou!
Inleiding tot Rekeningkunde behandel al die onderwerpe wat jy nie noodwendig in jou Ekonomiese en Bestuurswetenskappe handboek sal vind nie. Hierdie boek verduidelik die basiese rekeningkundige beginsels wat jou op die wenpad sal plaas in die studieveld.

Author CAMBRIDGE

View full details