Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780521722810 | Published: January 1, 1996 |

Baba Apie se piesangs Leesboek Graad R-3

Baba Apie se piesangs Leesboek Graad R-3

Author:CAMBRIDGE
Illustrator:Graeme Viljoen
Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Baba Apie is mal oor piesangs. Eendag ontdek hy 'n groot bos piesangs en besluit om dit met sy boeties en sussies te deel, maar om die bos by die huis te kry is 'n groot probleem. Eers moet hy die een helfte weggee, dan verloor hy die helfte van wat oor is, en dan weer die helfte van daardie klein bietjie!

Author CAMBRIDGE

Author Little Library

Illustrator Graeme Viljoen

View full details