1
/
of
1
ISBN: 9780521726191 | Published: January 1, 1996 |
Meer as jammer Leesboek Graad R-3
Meer as jammer Leesboek Graad R-3
Author:CAMBRIDGE
Author:Little Library
Illustrator:Tasha St John-Reid
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Groep kinders knou 'n ander groep af deur klein, gemene dinge te doen. Later voel hulle sleg oor wat hulle gedoen het en probeer om te sê dat hulle jammer is. Hulle belowe om aan die afgeknoude groep groot gunste te bewys om vir hulle gedrag te vergoed, maar al wat laasgenoemde van die boelies wil hê, is dat hulle dit moet bedoel wanneer hulle om verskoning vra en dan wag om vergewe te word.
Share
