1
/
of
1
ISBN: 9780521726832 | Published: January 1, 1996 |
Die donkie se skaduwee en ander stories Leesboek Graad R-3
Die donkie se skaduwee en ander stories Leesboek Graad R-3
Author:CAMBRIDGE
Author:Little Library
Illustrator:Susie Appleby
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Elkeen van die drie verhale in hierdie versameling is 'n verwerking van 'n fabel van Aesopus en die verhaaltjies het dus elkeen 'n morele les. Een vertel wat gebeur wanneer mense oor onbenullighede stry, 'n ander verduidelik hoe probleme opgelos kan word en die laaste een moedig die leser aan om ernstig te dink oor wat hulle rondom hulle sien en om ander mense nie sommer blindelings te volg nie.
Share
