Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620241618 | Published: December 1, 1999 |

Waarom die Boere die oorlog verloor het

Waarom die Boere die oorlog verloor het

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Leopold Scholtz het van kleins af belang gestel in die Boereoorlog. Een vraag het hom egter altyd gefassineer: as die Boere so dapper was, so goed geveg het en die 'Rooinekke' so dikwels op hul baadjie gegee het, hoe het dit dan gekom dat hulle die oorlog verloor het? In 'n poging om 'n antwoord op hierdie eenvoudige vraag te verskaf, ontleed Leopold Scholtz strategiese en operasionele hoofmomente in die oorlog.

View full details