1
/
of
1
ISBN: 9780620248716 | Published: December 1, 1999 |
Met die Boerekommando's
Met die Boerekommando's
Author:J.D. Kestell
Regular price
R 225
Regular price
R 0
Sale price
R 225
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Kestell was die enigste Vrystaatse predikant wat tot aan die einde van die Anglo-Boereoorlog in die veld was. Hoewel M.T. Steyn die pos as veggeneraal vir hom aangebied het, verkies hy om geestelike leiding tydens die oorlog te gee. Die Afrikaanse weergawe van Kestell se wedervarings is een van die bekendste boeke oor die oorlog en was vroeër slegs beskikbaar as Met de Boeren-commando's of Through Shot and Flame. Dit is nou vir die eerste keer volledig in Afrikaans vertaal.
Author J.D. Kestell
Share
