ISBN: 9780620371599 | Published: September 1, 2006 |
Gesprekke oor Ingrid Jonker
Gesprekke oor Ingrid Jonker
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Lees wat die mense wat Ingrid werklik geken het, sê.
'n Nuwe boek oor die immer gewilde Ingrid Jonker. GESPREKKE OOR INGRID JONKER bevat persoonlike herinneringe van Ingrid se suster Anna, haar psigiater en vriende soos Jan Rabie en Marjorie Wallace, W.A. de Klerk, Berta Smit, Uys Krige en André P. Brink.
Gesprekke wat dertig jaar gelede deur dr. L.M. van der Merwe, kliniese sielkundige, op band opgeneem is, is deur Petrovna Metelerkamp in boekvorm verwerk. Dit werp 'n nuwe lig op die lewe en tragiese sterwe van die jong Ingrid Jonker.
Author L.M. van der Merwe
Share
