Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620372961 | Published: November 1, 2016 |

Die Buffel Struikel

Die Buffel Struikel

Author:LJ Bothma
Regular price R 420
Regular price R 0 Sale price R 420
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

3e HERSIENE Uitgawe
'Die boek gaan oor meer as net 'n geskietery. Dit gaan oor wie ons was, hoe ons bymekaar gekom het, wat ons van mekaar geleer het, wat in die bos gebeur het, ons vrese en verwagtinge, ons trane en blydskap, ons kameraadskap en lojaliteit teenoor mekaar - selfs jare nadat die bataljon ontbind is en ons uitmekaar gespat het. Daarom noem ek dit 'n storie - nié van 32 Bataljon en sy soldate nie - maar van sy ménse' - L.J. Bothma

Author LJ Bothma

View full details