1
/
of
1
ISBN: 9780620382687 | Published: October 30, 2024 | Paperback
Waarom lewe ek
Waarom lewe ek
Author:Viktor E. Frankl
Regular price
R 179
Regular price
R 0
Sale price
R 179
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Mense vra toenemend vrae oor die sin van die lewe. Wat is my doel hier op aarde?
Hoe reageer ek op my omstandighede? Hoe tel ek die los drade van my gebroke lewe op en maak sin aan my bestaan?
In Waarom lewe ek beskryf die skrywer hoedat sy ervaring van die lewe in 'n Nazi-konsentrasiekamp tydens die Tweede Wêreldoorlog uitgeloop het op die vorming van Logoterapie as sielkundige rigting.
Author Viktor E. Frankl
Share
