Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620403603 | Published: October 29, 2018 | Paperback

Die rykste man in Babilon

Die rykste man in Babilon

Regular price R 139
Regular price R 0 Sale price R 139
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Talle lesers het by die fabels van Babilon baat gevind. Dit kan beskou word as die mees besielende werk oor die onderwerp van spaarsin, finansiële beplanning en persoonlike welvaart. Dié boek bevat geheime van hoe om jou geld te maak, dit te behou en hoe jou geld meer geld kan maak. Die Rykste man in Babilon is 'n vars nuwe vertaling van die wêreldtreffer van George S. Clason, The Richest Man in Babylon. “Geld is in oorvloed vir hulle wat die eenvoudige wette verstaan van om dit bymekaar te maak. Hierdie boek bied jou die 7 wette wat jy moet ken en toepas om finansiële onafhanklikheid te bereik.

View full details