Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620424844 | Published: May 1, 2009 |

Pionne

Pionne

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Bertie Cloete se herinneringe aan sy dae as loteling van die Suid-Afrikaanse Weermag op die Suidwes (Namibië) grens, en die ongelooflike sameloop van omstandighede wat sy pad 'n kwarteeu later laat kruis het met die Swapo seuntjie wat sy makker se lewe probeer red het. 'n Roerende verhaal wat 'n mens weer hoop gee vir ons land en die mensdom.

Author Bertie Cloete

View full details