1
/
of
1
ISBN: 9780620472906 | Published: July 1, 2010 | Paperback
Steeds Mathys
Steeds Mathys
Author:Mathys Roets
Author:Alita Vorster
Regular price
R 30
Regular price
R 180
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In 'n aangrypende outobiografiese vertelling skets Mathys Roets die pad wat hy die afgelope 44 jaar geloop het. Mathys deel in hierdie eerlike, oop vertelling die pyn van die beëindiging van sy huwelik, en uiteindelik die donker dag toe sy motorfiets daar in die Vrystaat van die pad af geloop het.
Author Mathys Roets
Author Alita Vorster
Share
