1
/
of
1
ISBN: 9780620507646 | Published: November 1, 2011 | Paperback
In die withaak se skadu
In die withaak se skadu
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Herman Charles Bosman
Regular price
R 195
Regular price
R 0
Sale price
R 195
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Oom Schalk Lourens, die voorste storieverteller in die Transvaal, sit reg op sy riempiesbank om sy gewildste stories met jou te deel: Willem Prinsloo se perskebrandewyn, Die Rooinek, Die musiekmaker en al die ander stories uit Mafeking Road, die bundel wat Herman Charles Bosman gevestig het as Suid-Afrika se gunstelingskrywer - hier volledig herstel uit die oorspronklike bronne.
Author Herman Charles Bosman
Share
