1
/
of
1
ISBN: 9780620529204 | Published: September 10, 2019 |
Golgotha van die Oseane
Golgotha van die Oseane
Author:Jeannette Grobbelaar
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Suid-Kaapse Agulhas-kus is ongetwyfeld besaai met stories en legendes oor die tientalle skeepsrampe wat hulle aan hierdie gevaarlikste deel van die ganse Suid-Afrikaanse kuslyn afgespeel het.
Met hierdie besonderse boekstawing deur Jeanette Grobbelaar word hierdie boeiende verhale nie net byeengebring nie, maar word dit ook op só 'n manier aangebied dat jy dié boek eenvoudig nie neer wíl sit nie.
Author Jeannette Grobbelaar
Share
