Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620534628 | Published: April 1, 2016 |

Godin van diamante

Godin van diamante

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ruaan Minnaar, oud soldaat, van die spesiale magte, gaan kruip op sy plaas in die Laeveld weg. Na sy jare diens in die weermag wil hy net daar bly soos 'n kluisenaar, hy pla niemand nie en almal moet hom net uitlos. Sy vriend Kobus het egter ander planne, Hy vra Ruaan se hulp met 'n saak waaraan hy werk...
...'n Klomp meisies het verdwyn en Kobus vermoed hulle word uit die land gesmokkel. Wat word van hulle en waarvoor word hulle gebruik? Gaan Ruaan hom help en waar pas die Madam met die rooi hare, in die prentjie?

Author Magda Small

View full details