ISBN: 9780620556422 | Published: March 1, 2016 |
My Wiskunde Buddie Graad 3 tot Graad 12
My Wiskunde Buddie Graad 3 tot Graad 12
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie nuwe woordeboek is uniek in die mark. Dit bevat nie net die basiese woorde en terme vir Wiskunde van Graad 3 tot 12 nie, maar al die definisies wat jy nodig sal hê om 'n spesifieke konsep te verstaan en so ook fotos en illustrasies. Die Afrikaanse weergawe het ook 'n ekstra voordeel deurdat die Engelse vertaling ook gegee word.
* Verkry 'n beter begrip van Wiskunde
* Evolusionere woordeboek vir Wiskundeleerders en -onderwysers
* Meer as 600 sleutewoorde, term en simbole in Wiskunde
Sluit illustrasies, uitspraak, woordsoort en die oorprong van woorde in
'My Wiskunde-Buddie voorsien die ideale hulpmiddel wat goed geskryf is en uitstekende illustrasies bevat om die leerder te help om die konsepte vinnig te snap deur selfstudie. Dit word ook goed aangebied met kleurkodes sodat leerders van alle ouderdomme die verduidelikings moeiteloos kan volg. Ek beveel hierdie boek sonder huiwering vir onderwysers en leerders aan. Die gebruik van hierdie handboek sal baie wanbegrippe uit die weg ruim en na my mening behoort dit verpligte leesstof vir alle skole te wees'. Dr Peter Hawkey (UNISA)
Author Dr Gerhard Overbeek
Author Paul R Sondergaard
Share
