Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620580106 | Published: December 1, 2016 |

So sê Oupa So sê Ouma

So sê Oupa So sê Ouma

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Ida Grabe
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Wie 'n oupa of 'n ouma het, is gelukkig. Wie albei het, is geseënd.

Wie kleinkinders het, is skatryk!

Petru en Ida Gräbe is die ouers van vier kinders en grootouers van elf kleinkinders. Hulle het albei al verskeie boeke die lig laat sien. So sê Oupa, So sê Ouma is 'n bundel wenke, staaltjies en wyshede waarby lesers hulle eie lekkeronthou oor grootouers en kleinkinders kan voeg!

Author Ida Grabe

View full details