1
/
of
1
ISBN: 9780620589765 | Published: December 1, 2013 |
Engele met ons
Engele met ons
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Martin Linde
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Couldn't load pickup availability
in 'n wêreld waarin daar soveel droefheid, leed en onregverdigheid is, het Christengeloof 'n wonderlike boodskap vir die kinders van God- ons is nie alleen hier op aarde nie. God het ons nie hier geplaas sonder beskerming of leiding nie; want behalwe dat sy Seun vir ons die Heilige Gees gestuur het om ons te troos, stuur Godook sy boodskappers (engele) om ons te bemoedig.
Author Martin Linde
Share
