Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620665445 | Published: July 1, 2016 |

Doeltreffende Ouerskap

Doeltreffende Ouerskap

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

D.O.L. (P.E.T.), of Doeltreffende Ouer Leiding (Parent Effectiveness Training), het vyftig jaar gelede die lig gesien as die eerste Amerikaanse landswye program vir ouerleiding, wat daarop gemik was om ouers toe te rus en op te lei om meer effektief met kinders te kommunikeer. Dit bied stap-vir-stap raad en leiding aan ouers oor hoe om gesinskonflik op so manier op te los dat almal daarby kan baat vind. Hierdie gewilde, klassieke en hoogs aangeskrewe werk is die mees bestudeerde en bewese ouerleiding-program in die wêreld - en dit kan vir jou ook werk. Dit is nou vir die eerste keer sedert 1980 hersien.

Author Thomas Gordon

View full details