1
/
of
1
ISBN: 9780620722797 | Published: March 15, 2019 | Board Book
Liam gaan wildtuin toe
Liam gaan wildtuin toe
Author:Louis Botha
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die kleurvolle illustrasies vergesel deur 'n heerlike storie stel kinders in staat om wilde diere in hul natuurlike habitat uit te ken. Daar is talle wilde diere om te vind, identifiseer en te tel. Terwyl kinders die diere soek en tel word probleemoplossing en telvaardigheid ontwikkel. Die haas soek op elke bladsy verhoog die pret en ontwikkel die kind nog meer. Die boek is 240mm x 300mm, hardeband en 12 karton bladsye en is geskik vir hantering deur klein handjies en maklik om skoon te maak.
Author Louis Botha
Share
