1
/
of
1
ISBN: 9780620775816 | Published: November 1, 2018 | Paperback
Homo Sapiens En Ander Diere
Homo Sapiens En Ander Diere
Author:Erik Holm
Regular price
R 230
Regular price
R 0
Sale price
R 230
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie keur uit Erik Holm se koerantrubrieke fokus op die mens se verhouding met ander lewensvorme en vra vir ernstige besinning oor die mens se plek op die aarde.
In sy rubrieke spreek Erik Holm hom uit oor al wat 'n ding is, of dit nou te make het met politiek, boerdery, hersiklering, die bedreiging van spesies en habitatte, vooroordele of ingewikkelde wetenskaplike teorieë. Of 'n mens nou saamstem met alles wat hy skryf of nie, Erik Holm is altyd intelligent, verrassend en stimulerend.
Author Erik Holm
Share
