Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620795944 | Published: September 13, 2019 | Paperback

Aangeraak

Aangeraak

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Daar was baie gewone mense wat meegewerk het om die profesieë oor Jesus se kruisiging te vervul … en tog, het van hierdie mense vergete geraak. Wat kon geword het van die wag wat sy hand teen Jesus gelig het? Die vroue? Hierdie mense se verhale oor hoe Jesus hul kon aangeraak het gaan jou in verwondering laat. Jy sal die boek weer en weer wil lees en daaroor gesels.

Author Jopie Coetzee

View full details