1
/
of
1
ISBN: 9780620797184 | Published: February 3, 2020 |
Die Ware wenner boek met CD
Die Ware wenner boek met CD
Author:Martin Schwella
Regular price
R 150
Regular price
R 0
Sale price
R 150
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Wen is iets, maar verloor is alles. Die klassieke verhaal van die Haas en die Skilpad is herskryf in 'n vars nuwe avontuur met 'n nuwe les! Die vriende, Skillie & Haas, neem deel aan die groot wedloop end it word hulle grootste toets. Die Ware Wenner gee 'n nuwe betekenis aan wat dit beteken om te wen en heg baie waarde aan integriteit en vriendskap. Hierdie storie is nie oor wen of verloor nie, maar oor 'n ware wenner.
Author Martin Schwella
Share
