Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620873413 | Published: October 14, 2020 |

Swart Goud

Swart Goud

Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Aan die einde 1986 kom die Grensoorlog vir Wim Gewers en sy makkers tot ’n einde. ’n Laaste operasie in Angola eindig egter rampsoedig en Wim bevind hom terug in die Nuwe Suid-Afrika, in diens van die Suid-Afrikaanse Polisie, as ’n speurder.

Die laaste gebeure in Angola kom spook egter by Wim en sy makkers. Die Amerikaners se honger na olie lei tot moord en kaptein Wim Gewers moet die saak ondersoek. Die Amerikaners soek wraak en dit ontaard spoedig in ’n kat-en-muis speletjie wat in Suid-Afrika, Namibië, Londen en New York afspeel.

Die boek is nie net spanningsvol nie, maar vertel ook van Wim se vurige verhouding met die olie slagoffer se beste vriendin, Mienke.
Piet van forensies en die aanvallige blondine, Mercia, verskaf genoeg vermaak, sodat jy met al die spanning, moord, misdaad en passie, eenvoudig nie die boek kan neersit nie.

Author Bertie Cloete

View full details