ISBN: 9780620903011 | Published: January 15, 2021 |
Hierdie Maandag is abstrak
Hierdie Maandag is abstrak
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie digbundel neem die leser op 'n reis deur die digter se geliefde natuurplekke in Suid-Afrika en na lande soos Italië en Nederland, maar ook na binne waar die liefde, afskeid en die dood besoek word. Die poësie-webblad Versindaba en die jaarlikse digkunsfees Tuin van Digters het die digkuns vir haar ontsluit, sê sy. Hierdie Maandag is abstrak is Anita van der Walt se debuutbundel waaraan sy die afgelope aantal jare gewerk het. Sy het meer as sewentig van haar gedigte, wat 'n aantal haikoes en tankasinsluit, hiervoor uitgesoek. Van der Walt is 'n mediese dokter wat aan die voet van Tafelberg woon. Weg van haar praktyk oes sy olywe in die Baviaanskloof.
Author Anita van der Walt
Share
