Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620903974 | Published: March 27, 2021 | Paperback

Konfessies kaarte en konterfeitsels

Konfessies kaarte en konterfeitsels

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie gedigte verteenwoordig van die beste elegiese verse in Hambidge se oeuvre. Dit beskik oor emosionele diepte sonder om ooit in sentimentaliteit te verval.
Verder skroom die spreker nie wag om die soms problematiese en komplekse verhouding met die moederfiguur te belig nie.
Die titel is ’n sleutel tot die verstaan van die gedigte in Joan Hambidge se 22ste digbundel: belydenisse, landkaarte en reiskaartjies, maar ook verwerkings en selfs vervalsings van sekere ervarings.

Author Joan Hambidge

View full details