1
/
of
1
ISBN: 9780620904643 | Published: January 15, 2021 | Paperback
Deur haar venster
Deur haar venster
Author:Maretha van der Westhuysen
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Dié bundel kortverhale beskryf die veelvlakkigheid van die samelewing uit die perspektief van vroue. Die temas wissel van 'n gewapende aanval op 'n gesin saam met hul vriende by die huis, selfdood, droogte, 'n gesinsmoord, 'n gewelddadige kind en die laaste oomblikke van 'n bejaarde tot 'n sensuele Turkse bad. Die leser kyk na doodgewone alledaagse gebeure tot ingrypende voorvalle deur die oë van vroue - maar dit beteken allermins dat die verhale slegs vir vroue geskryf is.
Author Maretha van der Westhuysen
Share
