Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620904650 | Published: January 5, 2021 | Paperback

Tussen ons

Tussen ons

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In dié bundel kortverhale kyk die skrywer na die daaglikse interaksie tussen die enkeling en sy omgewing. Alles gebeur tussen ons: tussen man en vrou, ouer en kind, jou en 'n vreemdeling, slim en dom, ryk en arm. Of tussen jou en die noodlot, die boosheid en die tyd. Tussen ons is daar herinneringe, emosies, verwyte, hartseer en gruwel. Die verhale praat oor die dinge van gister, vandag en môre, oor mense en menswees. Oor die kompleksiteite in ons samelewing. Want niemand is 'n eiland nie. Vir alles is daar redes en gevolge. Stories is nie nét mooi of nét lelik nie. Niemand is nét goed of nét sleg nie.

Author Coen Basson

View full details