ISBN: 9780620905060 | Published: December 8, 2020 | Paperback
Die Doringbos Regering
Die Doringbos Regering
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In een van sy gesigte het Siener gesien hy (die Boervolk) kap 'n doringbos af wat in die pad van die volk staan. 'n Doringbos verteenwoordig 'n Blanke regering wat agteraf met die vyande heul.
Maar Siener het aan Boy Mussmann gesê hy sien in die verre toekoms sal daar weer 'n doringbos-, “mofskaap”- of tussentydse regering in ons pad verskyn, wat dan met geweld deur die volk verwyder (afgekap) sal word.
Volgens hom sal dit ’n gemengde regering wees wat die swart regering uit die kussings gaan lig, om ons volk dan in die hande van die Nuwe Wêreldorde oor te gee.
In hierdie boek vertel die skrywer ons nie net wié die beplanners van die Doringbosregering is nie, maar ook dat hulle reeds oor die nodige fondse beskik vir die instelling daarvan; verder is daar glo ook al ’n implementeringsdatum in plek waarop hulle ’n “Nuwe Toekoms” op die ruïnes van die verwoeste ANC-omgewing, wil bou.
Sekere organisasies sal die koers aandui en ander instansies sal weer uitvoering daaraan gee.
Author Francois Richter
Share
