Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780620938839 | Published: July 1, 2021 | Paperback

Geskiedenisgrepe Vir Afrikanerkinders

Geskiedenisgrepe Vir Afrikanerkinders

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

As 'n oud-geskiedenisonderwyser is Fred Niemandt se vertaling Geskiedenisgrepe vir Afrikanerkinders boeiend en interessant.
Die outeur meen daar is totale onkunde by sommige van die jonger geslag oor die geskiedenis van die Afrikaners - die toenemende politieke retoriek help nie wanneer sommige van ons wonder hoe dit gebeur het dat ons hier in Afrika beland het nie.
Dit het die skrywer geinspireer om hierdie vertelling neer te pen - 'n aptytwekker, kan mens maar se, 'n inspirasie tot meer kennis omtrent ons Suid-Afrikaanse geskiedenis, en spesifiek die Afrikaner-geskiedenis.

Author Fred Niemandt

View full details